Amanzimtoti beach has blue flag status / blou vlag status.

Stella Marisgebou is geleë op die strand van Amanzimtoti aan die Suidkus van KwaZulu–Natal – deel van die pragtige ‘Saffier’ kusgebied. 

Dit is 25kms vanaf die middestad van Durban en Ushaka Marineworld.  Die Wildekus is net meer as ‘n uur se ry na die Suide.  Amanzimtoti is die ideale plek vir ‘n bekostigbare gesinsvakansie en beskik oor alles wat ‘n vakansieganger graag wil hê – pragtige veilige strand (met haainette en lewensredders); visvangplekke; moderne winkelsentrum; flieks, eetplekke; tenpin rolbal; waterglybane; voëlreservaat; en vele ander fasiliteite.

Stella Maris Building is situated on the beach at Amanzimtoti along the KwaZuluNatal South Coast – part of the ‘Sapphire’ Coast.  It is 25kms from Durban and Ushaka Marine World. The Wildcoast is just over an hours drive to the South.  Amanzimtoti is the ideal affordable family holiday destination and can offer all that is necessary for holidaymakers – beautiful safe beach (with shark-nets and lifeguards); fishing spots; modern shopping mall; theatres; eating places; tenpin bowling; water slip-n-slide; bird sanctuary; and many other facilities.

accommodation / akkomodasie.

 

new business, recommendations / nuwe besigheid, aanbevelings.

 

remarks and feedback / terugvoer.