Die beherende liggaam van die Stella Maris gebou bestuur en beheer ‘n huuragentskap van 45 woonstelle namens die eienaars.

Almal is twee slaapkamer en twee badkamer eenhede met balkonne en ‘n 180 grade see-uitsig.  Eenhede is dieselfde grootte en is ten volle toegerus vir 6 persone.  SABC en DSTV in woonstelle (DSTV pakket ingesluit). 

Woonstelle is op verskillende verdiepings en die slaapkamer uitlegte verskil – verskaf asseblief u voorkeure as u navraag doen byvoorbeeld

  1. a) Dubbelbed,
  2. b) 4 enkelbeddens en
  3. c) so hoog as moontlik.

Een veilige onderdak parkeerplek word per woonstel toegeken.

Addisionele onderdak en buite parkering is beskikbaar teen addisionele koste.

Wasmasjien Outomate en Droeër fasiliteit is ook beskikbaar.

Indien u belangstel om u woonstel deur ons te laat bemark en bestuur kontak manager@stellamaris.co.za

The controlling body of the Stella Maris building manages and controls a letting agency of 45 flats on behalf of owner.

These are all two bedroom and two-bathroom units with balconies and a 180 degree sea-view.  Units are the same size and are fully equipped for 6 persons.  SABC and DSTV in apartments (DSTV packet included). 

Units are on a number of levels and the layouts of the bedroom differs – please state your preference when making enquiries, example

  1. a) single beds in main bedroom,
  2. b) bunker-beds for children and
  3. c) lowest possible floor.

One safe underground parking is allocated per apartment. Additional underground or outside parking is available at additional cost.

Washing machines and Dryers are also available.

If you are interested in us to market and manage your apartment contact manager@stellamaris.co.za